Sy het maande lank geoefen, als vir dié oomblik. Maar toe die groot dag aanbreek, kon die komediant nie vir die tawwe ...
Bevry die energie van ’n blomtuin en die sensualiteit van ’n onvergeetlike aand met La Mia Bella Vita, die nuwe Eau de Parfum ...
Hercules the Brave van die Highland Riding Academy in Kaapstad pas in 'n Toyota Yaris en hy is Suid-Afrika se kleinste terapieperd. Hercules, wat 35kg weeg en 65cm hoog is, helder die lewens op van ...
Ingevolge die bepalings van Artikel 79 (18) van die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur, 1939 (Ordonnansie 17 van 1939), gee die Stad Tshwane hiermee kennis van sy voorneme om die Restant van die plaas ...
Deur hul vennootskap met die Animal Anti-Cruelty League (AACL) help dotsure.co.za om Suid-Afrika se troeteldiere veilig te ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike ...
Die gevaar wat in Cardiff skuil is ooglopend, hoewel dit bykans ’n wonderwerk sal verg vir Wallis om Saterdag die Springbokke se segetog in Europa te beëindig.
Sy woon dalk deesdae in Ierland, maar bly trots Suid-Afrikaans, en dit was daarom vir haar ’n groot voorreg om die afgelope naweek dié taak te verrig, sê die sangeres Niamh Beatrix Smith.
’n Verbruikerstudie-onderwyser sit agter die treffende goudgeel rok van die meisie wat vanjaar die ...
Dit is hoekom tugkomitee Mostert se rooi kaart van die hand wys Pieter Mulder: Woede oor 40 se brief lê híér ‘Chubby Chick-skieter’ wil borgtog vra, het verklaring afgelê 1 dood, ander in hegtenis ná ...
Blaai saam met Willem Jordaan, redakteur van Die Burger, en Johnn-Grant Munro, uitleghoof, deur die koerantargiewe se nuus ...
Kom sit elke week aan by die ‘kostafel’ van die bekroonde kospersoonlikheid en Sarie-kosredakteur, Herman Lensing, waar hy ons voorstel aan die mense agter die kos wat ons so liefhet.