News
COPS van die Oos-Kaap het drie mans in hegtenis geneem nadat hulle in die besit van onwettige vuurwapens gevind is.
’N VROU van die Noord-Kaap is agter tralies nadat sy met tik betrap is. Sers. Timothy Sam, ’n polisiewoordvoerder, sê ...
VYF mans van Oudtshoorn wat volstruisvere ter waarde van byna R200 000 van hul werkgewer gesteel het, is laasweek in die ...
’N VROU en ma van vier kinders van Robertson, se saamleefmaat van 16 jaar is vir 25 jaar tronk toe gepos nadat hy haar lewe kortgeknip het toe hy haar agt keer met ’n mes gesteek het.
Die 24-jarige Shakeel Abrahams en ’n kollega het in Weltevredenweg naby Westage Mall in Mitchells Plain gery, toe die gemerkte Law Enforcement Advanced Programme (Leap) voertuig gerol het.
TWEE verdagtes het na bewering ’n old timer vermoor en dit toe laat lyk het of hy homself opgehang het. Die voorval het Vrydag (15 Augustus) in die Dokotela-settlement in die Oos-Kaap plaasgevind.
DIE pa van ’n 26-jarige vrou wat Saterdagaand onder agterdogtige omstandighede doodgeskiet is, het in trane uitgebars toe hy oor haar koelbloedige moord gepraat het.
DIE laaste keer dat Izolde Majiedt (63) haar geliefde seun, Chris Scheffers (19) se stem gehoor het, was Dinsdagoggend oor die telefoon.
TWEE verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle glo ’n koei gesteel en se kop afgeslag het. Die polisie in Marydale in die ...
’N COUPLE van Eldorado Park het in die Protea-landdroshof verskyn ná die verkragting en moord op hul vierjarige kind. Ethan Watson (32), die pa van Lukeithon (Nakita) is aangekla van moord, ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results
Feedback