Die vermeende diamantbedrieër Louis Liebenberg het Dinsdag sy toegewydheid aan sy vrou, Dezzi, en oudpres. Jacob Zuma uitgespreek.
In die ope brief skryf Serfontein boere kry nooit terugvoering van die departement van landbou nie. Dit skep die indruk dat daar geen optrede is om bek-en-klouseer aan te pak nie.
Inwoners wat deel was van ’n betoging op die N2 naby Thornhill waar R50 000 se skade aangerig is, is 15 jaar tronkstraf opgelê.
Die nuwe generasie van Suid-Afrikaanse gholf sal volgende week by Sun City in die Nedbank-uitdaagtoernooi aantree.
Suid-Afrika wil as ’n soewereine staat met Amerika sake doen, het adj.pres. Paul Mashatile gesê op die dag wat die land die presidentskap van die G20 aan die VSA oorhandig het.
Die Valke bevestig hulle het ’n ondersoek van stapel gestuur na bewerings dat Duduzile Zuma-Sambudla en twee ander mense 17 mans onder valse voorwendsels na Rusland gelok het.
In 2024 is een vrou gemiddeld elke 10 minute iewers in die wêreld deur iemand na aan haar vermoor, het die Verenigde Nasies Maandag gewaarsku.
China moes blitsig planne beraam om sy gestrande ruimtevaarders huis toe te bring nadat ruimterommel ’n terugkeerkapsule beskadig het.
Dit gaan so sleg met verbruikers dat mense wat siek word hulself probeer regdokter, maar dan beland hulle in elk geval in die hospitaal, sê die Netcare-groep. Strook dit met jou gedrag?

Damian Willemse vlieg oor in die hoek vir die Springbokke se eerste drie teen Ierland. Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste ...