Bevry die energie van ’n blomtuin en die sensualiteit van ’n onvergeetlike aand met La Mia Bella Vita, die nuwe Eau de Parfum ...
Sy het maande lank geoefen, als vir dié oomblik. Maar toe die groot dag aanbreek, kon die komediant nie vir die tawwe ...
Ingevolge die bepalings van Artikel 79 (18) van die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur, 1939 (Ordonnansie 17 van 1939), gee die Stad Tshwane hiermee kennis van sy voorneme om die Restant van die plaas ...
Deur hul vennootskap met die Animal Anti-Cruelty League (AACL) help dotsure.co.za om Suid-Afrika se troeteldiere veilig te ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike ...
Sy woon dalk deesdae in Ierland, maar bly trots Suid-Afrikaans, en dit was daarom vir haar ’n groot voorreg om die afgelope naweek dié taak te verrig, sê die sangeres Niamh Beatrix Smith.
’n Verbruikerstudie-onderwyser sit agter die treffende goudgeel rok van die meisie wat vanjaar die ...
Gilbert Gibson noem hierdie foto, wat hy in April vanjaar in die NG Kerk Marquard in die Vrystaat geneem het, “die leegloop ...
Blaai saam met Willem Jordaan, redakteur van Die Burger, en Johnn-Grant Munro, uitleghoof, deur die koerantargiewe se nuus ...
Die gevaar wat in Cardiff skuil is ooglopend, hoewel dit bykans ’n wonderwerk sal verg vir Wallis om Saterdag die Springbokke se segetog in Europa te beëindig.
Die eerste episode van Suidooster is op 16 November 2015 uitgesaai. Nou’s dit al 2 453 episodes later – en hoogtepunte was ...
Met ses vyfstertoekennings het die Durbanville-wynplaas Diemersdal vanjaar weggestap met die titel as Produsent van die Jaar ...