News

COPS van die Oos-Kaap het drie mans in hegtenis geneem nadat hulle in die besit van onwettige vuurwapens gevind is.
VYF mans van Oudtshoorn wat volstruisvere ter waarde van byna R200 000 van hul werkgewer gesteel het, is laasweek in die ...
’N VROU van die Noord-Kaap is agter tralies nadat sy met tik betrap is. Sers. Timothy Sam, ’n polisiewoordvoerder, sê ...
’N VROU en ma van vier kinders van Robertson, se saamleefmaat van 16 jaar is vir 25 jaar tronk toe gepos nadat hy haar lewe ...
DIE pa van ’n 26-jarige vrou wat Saterdagaand onder agterdogtige omstandighede doodgeskiet is, het in trane uitgebars toe hy ...
N MAN (43) van Eastridge is deur die Mitchells Plain-streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is ...
TWEE verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle glo ’n koei gesteel en se kop afgeslag het. Die polisie in Marydale in die ...
Die 24-jarige Shakeel Abrahams en ’n kollega het in Weltevredenweg naby Westage Mall in Mitchells Plain gery, toe die ...
TWEE verdagtes het na bewering ’n old timer vermoor en dit toe laat lyk het of hy homself opgehang het. Die voorval het ...
’N BLOEDIGE naweek van geweld het die Muizenberg-polisie besig gehou, nadat vier mense die slagoffers van ’n reeks skietvoorvalle geword het wat die gebied in die greep van vrees gevange gehou het.
SANITÊRE doekies is een van die min dinge waarsonder vroue nie kan klaarkom nie. Tog is dit iets wat vir baie jong vroue en ...