On Wednesday, Freedom Front Plus (VF Plus) councillors and supporters rolled up their sleeves and repaired the potholes in Elgin Road, Kempton Park, themselves. What was once a dangerous stretch of ...
Die huidige krisis in die voorsiening van krag deur Eskom en die instel van beurtkrag op ‘n dringende basis bewys weer eens die vernietigende effek van kader-ontplooiing en regeringsinmenging in ...
Malusi Gigaba and Brian Molefe should immediately submit their resignations as Members of Parliament (MPs) to the Speaker. They appeared before the Palm Ridge Magistrate’s Court on charges relating to ...
The Ekurhuleni Metro’s expenditure on 46 321 chemical toilets for informal settlements amounts to an astronomical R664,7 million per year (VAT excluded). The Mayoral Committee Member for Finance, ...
Die Ekurhuleni-metro se besteding aan 46 321 chemiese toilette vir informele nedersettings beloop ʼn astronomiese R664,7 miljoen per jaar (BTW uitgesluit). Die burgemeesterskomiteelid vir finansies, ...
Suid-Afrika benodig noodsaaklike ekonomiese en staatsherstel en dié ommekeer moet begin by die 2026-plaaslike regeringsverkiesing. Die land kan eenvoudig nie ekonomies groei terwyl die meerderheid ...
Die VF Plus eis daadwerklike optrede van die Dr. Beyers Naudé-plaaslike munisipaliteit oor die voortgesette onwettige storting van onder meer tuinvullis, huishoudelike vullis en selfs bourommel in oop ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) in the Lesedi Local Municipality (Heidelberg, Viskuil, Devon) demands that the Municipality do more to curb the rise in infrastructure theft. Over the past few weeks, ...
The Labour Appeal Court ruling allowing Eskom to prioritise race over merit in appointing individuals to senior management positions undermines all principles of competence and hard work. (Eskom ...
Die uitspraak van die arbeidsappèlhof wat Eskom toelaat om kleur bo meriete te stel met die aanstel van persone in senior bestuursposisies, ondermyn alle beginsels van meriete en werkywer. (Eskom ...
Die ANC-regering se ekonomiese planne het tot dusver gefaal om werk te skep, behalwe in die openbare sektor wat veroorsaak dat die ekonomie al hoe meer na ‘n piramideskema lyk, sê adv. Anton Alberts, ...
Die bedanking van die Noord-Kaapse LUR vir gesondheid, Maruping Lekwene, bevestig wat die VF Plus en die ouditeur-generaal (OG) reeds lankal uitgewys het: Die departement is in totale administratiewe, ...